Musieklesse!
As deel van ons innovasieprojek vir FLL 2023 bied ons musieklesse aan op 'n manier wat niemand dit nog ooit gedoen het nie! Deur spesifiek die KABV-kurrikulum te teiken, sal kinders al die noodsaaklikhede van kreatiewe kunste en musiek leer. Ons gebruik ook tegnologie soos Virtual Reality om meer betrokke te raak en die kinders 'n werklik meesleurende ervaring te gee!
Hierdie les sal leerders leer van basiese ritme patrone
Les 2: Verskillende tipes ritme
Hierdie les stel die leerders bekend aan verskillende poliritmes en basiese liggaamsperkussie.
In hierdie les sal die kinders die verskillende tipes ritme toepas op eenvoudige instrumente soos dromme.
In hierdie les sal die kinders leer om op die ritme van verskillende liedjies te dans.
In hierdie les sal leerders leer hoe om hul stemme veilig op te warm deur middel van klanke en 'n liedjie.
In hierdie les sal die leerders ritme moet hou en leer om te luister wanneer om te speel.
In hierdie les gaan die leerders leer dans op die ritme van verskillende liedjies.
In hierdie les sal die leerders leer om hul stemme op te warm deur middel van tongknopers en rympies.
In hierdie les sal die kinders die verskillende tipes ritme toepas op eenvoudige instrumente soos dromme.
Les 1: Stem opwarming en digkuns
In hierdie les gaan ons fokus op stemopwarming, digkuns en ons nuwe liedjie, Umzi Watsha!
Hierdie les leer vir leerders om hul lyf te gebruik om verskillende klanke te maak.
In hierdie les sal leerders hul eie ritmes moet skep op 'n liedjie.
Hierdie les is 'n versameling van alles wat ons deur hierdie kwartaal geleer het.
Onthou om na die aanvang van die "bucket drumming" les 'n video van die leerders te neem en dan in te stuur! U kan dit stuur via ons Epos as volg: swellenbotscybertigers@gmail.com of whatsapp die video na 0765242358.
Indien U enige hulp benodig rakende die opneem en stuur van die video, sien die onderste diagram:
Probeer om soveel as moontlik leerders in die kamera se raam te pas. Indien die groep te groot is, mag dit opgedeel word in kleiner groepe en sodoende aparte video's wees. Dit maak nie saak watse kamera u gebruik nie! Selfs 'n foon is heel geskik.
Om te verseker dat die klankopname die heel beste sal klink moet daar seker gemaak word dat daar minimaal agtergrond geluide is en dat dit binne 'n gebou gedoen word.
Geniet dit!
V o o r b e e l d 🎶