Les 4: Kom ons dans!
Les 4: Kom ons dans!
Konsepte: Leer hoe om dansies op ritme te doen.
Voorbereiding:
Groot genoeg spasie om in te dans
Internet toegang
Lekker baie gees!
Oefening 1:
Twinkle twinkle little star is almal se gunsteling liedjie. Kom ons leer ‘n dansie daarvoor!
Oefening 2:
Juffrou wys aan die leerders basiese wals bewegings. Sien aangehegte video indien hulp benodig word.
Oefening 3:
Nou gaan ons op die liedjie wat almal ken, dans. Vader Jakob!